Top 20 Juniors

Bergrivier Marathon Roeiers wat as juniors die top twintig posisies gehaal het tot 2015

Die onderstaande tabel dui aan watter juniors het silwermedalje posisies op die Bergrivier gewen.
Michael Melck is tot dusver die junior wat die beste ooit op die Bergrivier presteer het.
Hy het as junior vier keer die top twintig gehaal waarvan die laaste drie keer elke keer in die sewende algehele posisie.
Herman Kotze se derde algehele posisie in 1985 as junior is ook besonder goed maar om dit in perspektief te stel, moet ons in ag neem dat die voorste twintig roeiers in daardie jaar verdwaal het op die vierde skof en Herman dus ‘n goeie skoot geluk getref het met sy derde plek.

Wedvaart posisieNaamJaarOuderdom in die spesifieke jaar
3Herman Kotze198517
4Kevin Culverwell196717
5JT Basson197117
5Oscar Chalupsky198118
5Robbie Herreveld198917
5Enslin van Riet196817
6André Rabie197217
7Michael Melck197416
7Michael Melck197517
7Michael Melck197618
7Bennie Reynders198018
7Roelof van Riet196517
8Hank McGregror199618
8Gerfried Nebe196618
9Mario Pedretti196517
10Rassie Erasmus196716
10Lance Park197818
10Robbie Stewart196517
11Wouter Heyman197017
11Enslin van Riet196716
12Gerfried Nebe196517
12Deon van der Wath198018
13JT Basson197016
13Pierre du Toit196716
13Robbie Herreveld198816
13Herman Kotze198618
14Michael Melck197315
14Greyling Viljoen197917
15Lance King200417
15Jandre Bezuidenhout201218
15Hamish Lovemore201616
16Emanuel Zaloumis201616
16Peter Paris196215
16Bennie Reynders197917
16Jaco Rossouw197217
17Lance King200518
18Raymond Ladewig196718
18Frans Radloff199218
18Chris van Deventer199718
18Luke Stowman201218
19Gerrit Nel196916
19Francois Nortje197316
19Anthony Stott199618
19Mthobisi Cele201316
20Herman Chalupsky198117
20Oscar Chalupsky197815
20Christo Engelbrecht197916
20Mike Pemberton197415
20Nico Viljoen198218
20Joseph Williams201018

All content rights vest with Western Cape Canoe Union | A Gameplan Media website